Die Soeke na Inspirasie (En Afrikaans)
Publié le 29/08/2013
Extrait du document
Om bewus te wees van inspirasie reg rondom jou, stel jou in staat om gelukkig te wees in enige situasie- en om gelukkig te wees in jou omstandighede stel jou weer in staat om bewus te wees van die inspirasie om jou. Maar wat is hierdie inspirasie? Ek is seker almal het al op ten minste een stadium in hul lewe “geïnspireerd” gevoel: hetsy dit inspirasie was om 'n kunswerk te maak, inspirasie was om ’n sekere rigting in hulle lewens te kies, ’n gedig te skryf, of selfs net blote inspirasie om bewustellik voor die televisie te sit. Al het het ons nognie by die definisie van inspirasie gekom nie, kan ons sien dat al hierdie bogenoemde flitse van inspirasie een ding in gemeen het: daar is met elke inspirasie oomblik ’n innerlike lig wat skyn en ’n gevoel van totale gelukkigheid en bevrediging. En is geluk en bevrediging nie die twee goed wat almal wil hê nie? Dit is die rede hoekom ons vrae vra, hoekom ons ’n soekende spesie is. Ongelukkig is die teenoorgestelde stelling ook waar: ’n Persoon wat geen inspirasie het nie, is ’n ongelukkige person. Dit lig hierdie kwessie van my in &...
Liens utiles
- Révision DIE DUE PARTIE I - les caractéristiques du droit de l’UE
- Non fuit in solo Roma peracta die
- CHANSONS de Béatrice de Die. (résumé & analyse)
- FAMILLE SELIGKE (La) [Die Famille Selicke]
- WALKYRIE (La) [Die Walküre].